|
Nuusbriewe -
Afkondigings
|
|
Geskryf deur Kobus Coetser
|
|
Sunday, 10 January 2010 |
|
Eredienste in die gemeente Capital Park Concordia word opgeneem en beskikbaar gestel op die webwerf. Om 'n volledige lys te sien, kliek op "Die Woord" op die spyskaart hierbo. Om 'n diens af te laai is so maklik as om daarop te kliek. Probeer dit gerus. |